Modulekode | JLO 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die hooffokus van hierdie module is op persoonlike ontwikkeling en daarom is die vraag: “ Wie is ek?” relevant. Die inhoud is ontwikkel met die doel om te fokus op die student as individu en op die verskillende faktore wat individuele ontwikkeling beïnvloed. Studente word gelei om relevante kennis, intrapersoonlike vaardighede en houdings te ontwikkel wat bewys lewer van veerkragtige gedrag. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App